

Inhoudsopgawe
Lees

- Lees die stuk deur vir jou eie plesier!
- Lees die stuk en doen dan een, ’n paar of sommer al die oefeninge aan die einde.
- Klik dan op die stoor-knoppie en jou antwoorde sal saam met die ander antwoorde verskyn.
- Stel nóg vrae oor die skryfstuk voor.
- Stuur skakels met ander verwysings na dieselfde skryfstuk.
- Aan die einde van elke hoofstuk word oefeninge voorgestel waarmee jy jou eie skeppende skryfwerk kan ontwikkel. Een van daardie oefeninge is telkens met ’n §-teken gemerk. Antwoorde by hierdie oefeninge kom elke week in aanmerking vir ’n kontantprys van R1000. Hoekom probeer jy nie?
Vrywaring: Neem asseblief kennis dat die syfers tussen hakies na die spesifieke reëls in die gedrukte weergawe van Om te skryf verwys en nie na die reëls van die teks hier op die webwerf nie. Wanneer jy op die syfer klik, sal jy geneem word na die woord/frase wat bespreek word. Vir jou gerief word die betrokke woord/frase met kleur beklemtoon.
Maar jy moet asseblief eers aanmeld voor jy begin.
Aanwysings
Vrae
Klik op die onderstaande afdelings. As jy op die reëlnommers klik, sal jy outomaties by die regte plek in die teks uitkom.

Wanneer jy die antwoorde voltooi het, kan jy dit deel:
Vul jou voorstelle hier in en wen ’n iPad! Lees al die kompetisiebesonderhede hier.
Wys ons op ’n feitelike fout of ’n spelfout (onthou dat alternatiewe spellings hier en daar erken word). Elke fout wat jy korrek uitwys, tel as ’n afsonderlike inskrywing. Dui aan waar ons ’n belangrike insig misgekyk het in ’n teks wat bespreek word, mits dié aspek nie elders ter sprake kom nie. (Onthou daardie briljante insig van jou word dalk in ’n ander afdeling in hierdie boek belig – maak dus seker jy kyk na al die hoofstukke.) Stel ’n oorspronklike Afrikaanse teks voor wat die belangrikste tegnieke wat ons aan die hand van ’n bepaalde teks toelig, veel beter illustreer, of wat intrinsiek ’n beter of interessanter stuk skryfwerk is. As jy in hierdie afdeling wil meeding, moet jy die volledige hoofstuk doen. Jy moet met ander woorde die nuwe teks kies, asook die vrae en voorstelle skryf in die presiese formaat van hierdie boek. Dus moet jy ons in staat stel om die huidige hoofstuk uit te haal en net so met joune te vervang.